12. Peri-Peri Paradys - SABC 2 - Vrydag 09 Maart 2012 18h00-18h30
Peri-Peri Paradise – Mzansi – Thursday 26 April 2012 19h30-20h00
Terwyl Paul en Terence om die Inhaca Eiland seil op ‘n 40-voet seiljag, merk hulle op dat na ‘n brute burgeroorlog wat bykans 22 jaar geduur het, Mosambiek, met sy tropiese klimaat, ongerepte strande en hartlike mense (om nie die fantastiese seekos te noem nie!) weerens ‘n Mekka vir toeriste is. Paul in sy duikpak geklee, skree: “dis rof” as hy in die water duik, en Terence antwoord terug “of spog” terwyl hy ‘n krakende steurgarnaal in sy mond druk. Terwyl Paul duik tussen the Inhaca koraalriwwe, seil Terence Maputo se hawe binne met ‘n Pimms in die hand (bedien deur ‘n blond) om die Mosambiekse koloniale weelde te koester. Paul kampeer (baie ongerieflik) in ‘n moeson gedrenkte Maputo olifant reservaat, waar hy probeer om koningsvis te vang. Na ‘n epiese branderplankrit in die Indiese Oseaan, steek daar ‘n storm op. Hy vlug na die plaaslike shebeen vir peri-peri hoender en genoeg Tipo Tintho rum om laat te wees vir tee saam met Terence by die Polana Hotel.
Episode Spesifieke Erkennings:
Met:
Goncalo Mabunda
Chef Evans Magati
Matshepo Maja
Dionisio Mario
Iva Mavie
Izidine Matlombe
Sydney Mazie
Poezedin Jose
Speciale dank aan:
INAC (Instituto Nacional Dde Audiovisual E Cinema)
Polana Serena Hotel
Mozambique Charters – ‘Scubedobedoo Catamaran’
Aquarium Tours
Grupo Despontivo De Maputo
Polana Serena Hotel Staff
Goncalo Mabunda
Patricia Marques
Maria Mortar
Joao Ribeiro
Danilo Mussa
Maritha Greenland
Ziyanda Ngcaba
Rof of Spog op Facebook
Rof of Spog Tweets