10 Swakopmund: Vreemde Woestynreis

Knysna Elephant park

[button link=”http://rofofspog.com/destinations/namibia” bg_color=”#bf0202″]Bestemming Info[/button]

10. Swakopmund:  Vreemde Woestynreis  –Repat 1 SABC 3 – Vrydag 18 April 2014 20h00-20h30

Die episode open met ‘n dramatiese montage  van die Namibiese landskap en eindig met eteriese panoramas met ons gashere wat die bekendstellings doen en skielik onderbreek word met ons Rof of Spog paar wat ‘n tandem valskermsprong doen, en ons meesleep met ‘n uitsig oor die planeet se oudste woestyn:  “Dit is Rof of Spog!”  Terug op die liewe aarde, gaan die manne na die woestyndorpie Swakopmund en ons vind Terence in die weelderige Hansa Hotel en Paul in sy gebruiklike “backpackers”.  In gebroke Duits loop Terence sy blonde pasteibakker wat Paul sy eerste “Apfelstrüdel” bedien.  Tenernce neem Paul op ‘n argitektoniese toer van die woestyndorp met sy unieke duitse invloed.   Paul besluit dit is tyd vir die duine, hulle ontdek “Little5”, Wewitchias en Lichen fields voordat hulle die klassieke “Braühaus bierfest” besoek vir ‘n lafenis.

Episode Spesifieke Erkennings:

Met:
Tommy Collard
Bauke Ellis
Mildred Lehrmann
Armin Schuff
Anne Lacheiner-Kuhn
David James
Ground Rush Tandem Skydivers

Speciale dank aan:
Hansa Hotel and Staff
Ground Rush Adventures
Tommys Living Desert Tours
Stargazing Adventure Namibia
Cecilia Kock (Namibia Film Commission)
Hohoen Zollern House
Linda Louw
Herr. Erhard Roxin
Jeffrey Dicks
Hansa Hotel Bar Extras
Maritha Greenland
Ziyanda Ngcaba