10. Swakopmund: Vreemde Woestynreis - SABC 2 - Vrydag 24 Februarie 2012 18h00-18h30
Swartkop Odyssey, Desert Oddity – Mzansi – Thursday 05 April 2012 19h30-20h00
Die episode open met ‘n dramatiese montage van die Namibiese landskap en eindig met eteriese panoramas met ons gashere wat die bekendstellings doen en skielik onderbreek word met ons Rof of Spog paar wat ‘n tandem valskermsprong doen, en ons meesleep met ‘n uitsig oor die planeet se oudste woestyn: “Dit is Rof of Spog!” Terug op die liewe aarde, gaan die manne na die woestyndorpie Swakopmund en ons vind Terence in die weelderige Hansa Hotel en Paul in sy gebruiklike “backpackers”. In gebroke Duits loop Terence sy blonde pasteibakker wat Paul sy eerste “Apfelstrüdel” bedien. Tenernce neem Paul op ‘n argitektoniese toer van die woestyndorp met sy unieke duitse invloed. Paul besluit dit is tyd vir die duine, hulle ontdek “Little5”, Wewitchias en Lichen fields voordat hulle die klassieke “Braühaus bierfest” besoek vir ‘n lafenis.
Episode Spesifieke Erkennings:
Met:
Tommy Collard
Bauke Ellis
Mildred Lehrmann
Armin Schuff
Anne Lacheiner-Kuhn
David James
Ground Rush Tandem Skydivers
Speciale dank aan:
Hansa Hotel and Staff
Ground Rush Adventures
Tommys Living Desert Tours
Stargazing Adventure Namibia
Cecilia Kock (Namibia Film Commission)
Hohoen Zollern House
Linda Louw
Herr. Erhard Roxin
Jeffrey Dicks
Hansa Hotel Bar Extras
Maritha Greenland
Ziyanda Ngcaba
Rof of Spog op Facebook
Rof of Spog Tweets